cashkows.com Night Run 2015

IMG_0652

Dagsê almal

Dit was weereens ‘n fees van families en vriende wat die cashkows.com Nagwedlope geniet het. Sowaar een van die mees ongelooflikste byeenkomste in Hermanus. Die weer was pragtig, die mense het dit geniet en die atmosfeer was jolig met ‘n tikkie kompetiesie daarby. Hrermanus Adventures is opreg trots om saam met cashkows.com hierdie unieke wedlope aan te bied.

Nogmaal baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning en deelname.

Daar was bykans 200 deelnemers [en twee brakke] met die familie wedloop by verreweg die meer populêre een. Van heinde en verre het hulle kom deelneem.

Daar is R2,000.00 aan Hermanus Rainbow Trust geskenk uit die inskrywings gelde.

Hier onder is die wenners. En al die fotos op www.hermanusadventures.co.za

Nogmaals baie dankie. Ons hoop om julle weer in 2016 met ons te hê.

NewsletterFooter

 

10km Gents

  • Chad Gordon
  • Rubin Schoombie
  • Charlie Jenkin

10km Ladies

  • Elbie de Kock
  • Caren Furst
  • Candice Holder

6km Gents

  • Luhann van Dyk
  • Eduan Naude
  • Jaco Theron

6km Ladies

  • Jansie Slabbert
  • Rina Parker
  • Megan Leppan

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *