Cashkows.com Cliff Path Night Run Update 2013

Bykans 180 atlete het die Cashkows.com Cliff Path uitdaging aanvaar en die nerwe het gewaai.

Die 6 km Familie Pretloop het by The Marine Hotel begin en dit was deur een en almal beskryf as ‘n onvergeetlike belewenis.

Die Cashkows.com 10 km nagwedloop het in die Hermanus Nuwe Hawe begin en die deelnemers is deeglik getoets

 

‘It was an absolute fantastic race.’

‘This is a night run to behold’

‘Dit was fantasies, die donker, die see en die kamaraadskap, alles!’

‘Dit is my derde Cliff Path en ek is volgende jaar weer hier’

 

‘Cashkows.com is trots om by so ‘n puik familie nagloop betrokke te wees. Ons gaan definitief in 2014 weer betrokke wees.’ Aldus Brennan Davis, uitvoerende bestuurder van Cashkows.com.

 

Event Gallery

[nggallery id=14]

 

 

 

Leave a Comment

Your email address will not be published.